1 Music Lyrics
As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand Music Lyrics
Fokofpolisiekar
>>> Send As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand Ringtones to your phone <<<
Elke oggend is ek in die hel,
ek word wakker en die vlamme brand my vel.
sal ek ooit rerig kan opstaan,
en nie my bed mis nie?
gee my alkahol,
gee my 'n lewe,
gee vir my raad,
vir my 'n rede,
sodat ek kan opstaan,
verlore gebore.
en elke keer as ek glimlag,
raak dit net swaarder,
kan ek ophou lewe na vandag?
en als is weg,
draai jou ander skouer dan's
als reg.
hoekom raak ek so kwaad?
ek vind ek raak so kwaad,
en ek skree "god!"
maar dit is niks werd nie.
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon...
daar is iets beeldskoon in die nag!
Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand Music Lyrics
>>> Send As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand Ringtones to your phone <<<
Top Sites
2. New MP3s
3. MP3 Search
4. Free MP3 Albums
5. MP3 Downloads
6. Lyricz
7. Rare Lyrics
8. Lyrics Provider
9. Free Lyrics
10. Song Lyrics
11. Top 20 Lyrics
12. Fresh Lyrics
13. Covers
14. Top Lyrics Sites
15. Lyrics Action
Browse Database
K L M N O P Q R S T
U V W X Y Z #
Partner Links
Song Lyrics
Lyrics Action
Covers